Die land bring hulde aan T.T. Cloete
Die welbekende Afrikaanse digter, letterkundige en filosoof, T.T. Cloete is Woensdag, 29 Julie in die Mooi-Med hospitaal in die ouderdom van 91 jaar oorlede. Cloete is oor die naweek in die hospitaal opgeneem vir griep. In sy loopbaan het hy verskeie mylpale bereik waaronder die Ingrid Jonkerprys vir Poësie in 1980, viermaal die WA Hofmeyerprys vir Poësie, tweemaal die Hertzogprys vir Poësie en die Andrew Murrayprys.
Lees van die huldeblyke hier:


Leave a Reply
Want to join the discussion?Feel free to contribute!