Rapport Boekpryse en Jan Rabie-Rapportprys 2015

Die wenners van die Rapport Boekpryse en Jan Rabie-Rapportprys vir 2015 is vandag aangekondig. Die wenners is as volg:

  • Buys deur Willem Anker (Kwela) – kykNET-Rapport Boekprys, Fiksie
  • Nagmusiek deur Stephanus Muller (Fourth Wall Books) – kykNET-Rapport Boekprys, Niefiksie
  • Ester deur Kerneels Breytenbach (Human & Rousseau) – kykNET-Rapport Boekprys, Film
  • Nagmusiek deur Stephanus Muller (Fourth Wall Books) – Jan Rabie-Rapportprys

Lees meer op Bookslive.

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *