Cruywagen en Troskie op kortlys vir Nielsen-prys
Die kortlys vir die jaarlikse Suid-Afrikaanse Nielsen-boekverkoperprys is pas bekend gemaak.
Dit word toegeken aan ’n boek wat boekverkopers oor Suid-Afrika geniet het om te lees, te verkoop en reklame voor te maak die afgelope jaar. Die prys vier die uitnemendheid en hoë peil van Suid-Afrikaanse skryfwerk. Die Burger


Leave a Reply
Want to join the discussion?Feel free to contribute!