Inkleur maak die grysstof ligter
Inkleurboeke vir grootmense het onlangs geweldig gewild geraak, soveel so dat daar gewaarsku is teen ‘n tekort aan inkleurkryte. (Lees meer hieroor op Independent.) Vivus het onlangs berig oor die voordele wat inkleur vir grootmense inhou wat insluit die verskerping van oplettendheid en kreatiwiteit. Lees die volledige artikel hier.


Leave a Reply
Want to join the discussion?Feel free to contribute!